Let's smell these puns upside down! Euca-static to see you Wattle you do without me Buyna is pine-ing for you Pushing all the right Billy Buttons
strewth mate these are ripper puns
4 x wwd
4 x Oscar
BM+C
Nobel Prize for Antipodean Floral Paronomasia
the people of Gume are lovin' it :
Spoiler
Here, dalk het jy jou mokorotlo misgelê? Groot Dolinde die giermeisie het een gekry vanoggend vroeg agter die ossehok. Dit was langs 'n dame se kappie. As jy hierdie item wil herwin loer net saam ontvangs toe en kry 'n diskrete geselsie met groot Marene. Sy kyk daarna in haar spesiale kas, saam met baie ander tradisionele hoofbedekking-items, musiekinstrumente en die meganiese meerkat. Miskien sal jy verkies om die vlekke te verwyder van jou mokorotlo af voordat jy dit weer aansit ? Vra net groot M vir 'n leen van haar Cillit Bang™-spuit en die stewige skropborsel.
Zander Phillippus Van Der Smering
Adjunk Assistent Bestuurder van vermiste goed en dat